cropped-head

Bierpens is ‘n karrakter wat gestig was om weerstand te bied teen die uitrafeling van Celebs se slaapkamer gewoontes en die bespotting daarvan deur die media en die publiek.

Vandag is dit ‘n speel plek waar die Afrikaner kan gesels oor issues en lag oor grappe van die dag. Stories en gedigte skryf en sommer net lekker kuier.

Nettiquette word ook behandel. Dit is mens se gedrag op webjoernale en wat jy oor ander mense sê op ander en jou eie Webjoernale.

Wordpress bied ‘n baie stabielle platform vir Blogging, maar geen Google Adsense of soort gelyke scripts kan hier hardloop nie.

BlogSpot bied net so stabiele platform met minder templates en hier kan Google Adsense wel maklik geintegreer word.

News24 is ook baie stabiel, maar bied nie template vryheid van Wordpress en bemarkings moontlikhede wat deur Blogspot gebied word nie.

LitNet is die Afrikaanse Blog Spot vir mense wat kan in goeie afrikaans skryf.

Ning bied iemand met goeie bemarkings aanleg om sy hele eie gemeenskap te begin.

BuiltWithNOF

Bemarking
[Die Plaas] [Soepel Kus]

Bierpens word tog gelees en mense wat lees het behoeftes. Dus kan jy ou Pensie maar nader om te kyk of ons iets oor jou produk kan skryf en dalk iemand aan die produk bekend stel wat dalk nie van dit geweet het nie. Nee regtig BierpensCoZa vaar goed met Google rankings en produkte word so maklik gevind.

 

[Die Plaas] [About] [Kontak] [Web Joernale] [Artikels] [Gebeure] [Plekke] [Bemarking] [Kultuur] [Onderhoude] [Mense] [FAQ] [Reëls] [Gaste Boek] [Kletskas]
Gravatar

 

Afrikaans

 

Gedigte

 

Stories

 

Paul Jr Designs