cropped-head

Bierpens is ‘n karrakter wat gestig was om weerstand te bied teen die uitrafeling van Celebs se slaapkamer gewoontes en die bespotting daarvan deur die media en die publiek.

Vandag is dit ‘n speel plek waar die Afrikaner kan gesels oor issues en lag oor grappe van die dag. Stories en gedigte skryf en sommer net lekker kuier.

Nettiquette word ook behandel. Dit is mens se gedrag op webjoernale en wat jy oor ander mense sê op ander en jou eie Webjoernale.

Wordpress bied ‘n baie stabielle platform vir Blogging, maar geen Google Adsense of soort gelyke scripts kan hier hardloop nie.

BlogSpot bied net so stabiele platform met minder templates en hier kan Google Adsense wel maklik geintegreer word.

News24 is ook baie stabiel, maar bied nie template vryheid van Wordpress en bemarkings moontlikhede wat deur Blogspot gebied word nie.

LitNet is die Afrikaanse Blog Spot vir mense wat kan in goeie afrikaans skryf.

Ning bied iemand met goeie bemarkings aanleg om sy hele eie gemeenskap te begin.

BuiltWithNOF

Kontak Ons

Die Plaas word bedryf as ‘n speel plek vir ‘n Dik, Dik Vellige en moontlik Disleksiese mans persoon in sy middel veertigs wat sukkel om ‘n bestaan te maak in ‘n post Apartheids Suid Afrika waar alles nou deur BEE beheer word.

Kekkel:
Mon - Fri
6 a.m. - 9 p.m. EST
Saturday
9 a.m. - 9 p.m. EST

 

Betalings

MTN Betaal soos jy gaan
e-mail voucher
[E-MAIL]

Kliënte Diens

Dis maar Kakkerig
[Probeer ons kry Kekkel
[E-MAIL]

Verkope

Die Plaas
[Ons probeer (nie baie hard nie)
[E-MAIL] 

Hoof Blad
http://www.bierpens.co.za

Zululand
kwaZulu Natal
,Suid Afrika
Telkom het ons opgeskort
bierpens@forafrica.co.za
 

Hulp en Probleme

Onder die boom langs die swem bad
Moenie
[E-MAIL]

Werks geleenthede

Wil jy Blog?
Betaling? WTF ek werk verniet
Plek: Kekkel

Webmaster

Bierpens Self
Enige ander Hulp sal waardeer word
Kry my inder die boom langs die hoennerhok
 

As jy iemand soek om die werk te doen is jy op is jy op die verkeerde plek. Hier word net gespeel en baklei.Jy moenie ‘n boer met sy koffie onder ‘n boom langs ‘n hoenner hok Pla nie.

My Oupa het altyd gesê daar is drie manier om geld te verloor.

  1. Om te bou is die harste manier
  2. Om te dobbel is die lekkerste manier
  3. Om die boer is die sekerste manier

So as jy ‘n lui gat ou nodig het wat al alles probeer het maar niks werk nie om jou goed te bemark of te verkoop kan jou maar ou Pensie probeer. Hy het al ‘n paar projekte wat geslaag het, maar gaan jou nie verveel met die sukses verhale nie.

[Die Plaas] [About] [Kontak] [Web Joernale] [Artikels] [FAQ] [Reëls] [Gaste Boek] [Kletskas]
Gravatar

 

Afrikaans

 

Gedigte

 

Stories

 

Paul Jr Designs