cropped-head

Bierpens is n karrakter wat gestig was om weerstand te bied teen die uitrafeling van Celebs se slaapkamer gewoontes en die bespotting daarvan deur die media en die publiek.

Vandag is dit n speel plek waar die Afrikaner kan gesels oor issues en lag oor grappe van die dag. Stories en gedigte skryf en sommer net lekker kuier.

Nettiquette word ook behandel. Dit is mens se gedrag op webjoernale en wat jy oor ander mense s op ander en jou eie Webjoernale.

Wordpress bied n baie stabielle platform vir Blogging, maar geen Google Adsense of soort gelyke scripts kan hier hardloop nie.

BlogSpot bied net so stabiele platform met minder templates en hier kan Google Adsense wel maklik geintegreer word.

News24 is ook baie stabiel, maar bied nie template vryheid van Wordpress en bemarkings moontlikhede wat deur Blogspot gebied word nie.

LitNet is die Afrikaanse Blog Spot vir mense wat kan in goeie afrikaans skryf.

Ning bied iemand met goeie bemarkings aanleg om sy hele eie gemeenskap te begin.

BuiltWithNOF

Elizabeth van der Merwe


Toe ek die foto op Die Plaas gelaai het ek terrug gedink aan die jare toe ek en Mev Pens Model fotos en Troues gedoen het vir n lewe. Daai jare was dit buite ons vermoens om ons werk of die modelle te adverteer. Met die FHM kompetiese dog ek toe ek wil probeer om die dametjie te kry om vir ons n onderhoud toe te staan Ek besoek toe die FHM link en skryf my humbel boodskappie en wag.

Spoedig het ek n vriendlikke e-pos van Lizzy terrug gekry Eish Thankx for the honor Lizzy

Elizabeth van der Merwe is woon agtig in PE en studeer vir n Personal Trainer en sy is deeltyds n model (kan maar voltyds wees Lizzy jy praat mooi met n kamera). Sy is duidelik opgewasse vir al die aandag wat sy gaan kry met haar FHM inskrywing en trek goeie komplimente van ondersteuners.

Sy is beslis n volbloed dame en sy claim dit neem haar tussen 1 en 2 ure per dag om daai lyfie so fiets te hou. Dit is ook haar swak punt, n man met net so n mooi lyf en vol spiere s sy. Lizzy is for sure a party animal en vreeslik warmbloedig van aard. Die tiepe girl wat die Energizer Bunny druk dat sy ogies traan.

Sy het groot afkeur in mans met Spedos? Hoe anders kan n man sy spiere wys as in n Spedo Lizzy?

Any Way Hier is die onderhoud soos dit afgegaan het. Ek wou dinge weet wat die gemoddelde boepens man aan die verkeerde kant van veertig wil weet van so n pragtige model. Ek hoop dit gee die ou Toppies, wat Batchelors is, die nodige riglyne om so model die hof te kan maak ;)

  Baie dankie dat jy iemand so nederig soos Bierpens die kans gee om jou te woord te staan. Wow dis n hengse eer Kan jy asseblief n never been published foto of dalk twee of drie vir my laat kry wat ek saam die onderhoud op Bierpens.Co.Za kan plaas. Aangesien dit my eerste onderhoud is moet dit spesiaal wees vir die Bierpens se lesers

  Omdat dit enige vol bloed man se droom is om n model te date wil ek graag so bietjie inside tips probeer uit jou uit wurg van hoe moet mens te werk gaan om n Mooi dame die hof te maak So ons gaan sommer met die deur in die Huis val  

 
Baie dankie dat jy iemand so nederig soos Bierpens die kans gee om jou te woord te staan. Wow … dis ‘n hengse eer … Kan jy asseblief ‘n never been published foto of dalk twee of drie vir my laat kry wat ek saam die onderhoud op Bierpens.Co.Za kan plaas. Aangesien dit my eerste onderhoud is moet dit spesiaal wees vir die Bierpens se lesers …

 

 
Omdat dit enige vol bloed man se droom is om ‘n model te date wil ek graag so bietjie inside tips probeer uit jou uit wurg van hoe moet mens te werk gaan om ‘n Mooi dame die hof te maak… So ons gaan sommer met die deur in die Huis val …

Voor Keure en Af Keure in Mans

 
Boepens of Spierkas?
 
In ageneem dat ‘n man met ‘n boepie nou al geld innie bank het … ‘n huis op die bult en ‘n lang plat kar…
 
Lizzy: Elke vrou will n man met n spierkas he maar uit ondervindingmoet ek n man met die boepens kies want hulle weet hou om n mooi meisie te waardeur.
 
Harde baard of melk baard?
 
Dink nou mooi … soek jy ‘n jong man vol streke of ‘n ou bok met baie ondervinding …
 
Lizzy: Ek sal moet se n man met ondervinding is die man vir my.
 
Sou jy en ‘n vriend uitgaan vir die aand – wat sal jy van hom verwag?
 
Moet hy ‘n gentleman wees en dinge vir jou doen bv. deure oopmaak, stoel uit trek, opstaan as jy die vertrek verlaat of terrug keer..
 
of is jy een van die new age vrouens wat nie omgee oor die dinge nie..
 
Lizzy: Ek is ” old school “. n man moet respek he vir n vrou. En as hy my uit vat moet ek al wees wat vir hom bestaan.
 
Loopbaan voor uitsigte
 
Ons lees in jou Profile jy sal graag ‘n Playboy bunny wees? Het jy al geoefen daar voor?
 
Lizzy: (geen komentaar gekry op die ene nie ;) )
 
Ek dink dit was seker maar ‘n kak vraag, maar shit man ek is net mens …
 
Sal jy as alternatief vir Playboy ‘n photo shoot in Loslyf of Hustler oorweeg?
 
Lizzy: Sulke foto™s kan altyd later in jou lewe by jou kom spook. So as die prys reg is sal die foto™s reg wees.
 
Sou Hugh Hefner jou nooi om in die Mansion te gaan bly sou jy dit oorweeg?
 
Lizzy: Hy hoef nie twee keer te vra nie.
 
Waar sien jy jouself oor 10 jaar?
 
Lizzy: Gelukkig getroud met kinders. Werk as n personel trainer wat n verskill maak in mense se lewens.
 
Dating Tips
 
Is jy tans single of date jy?
 
Lizzy: Kom ons se net ek hou my opsies oop.
 
Romantiese ete … Picnic in a Park or Restaurant?
 
Lizzy: Picnic in a park
 
Romantiese ete … Breakfast on the Beach or Whimpy?
 
Lizzy: Breakfast on the beach
 
FHM gee nie ons jou Bio Stats nie?
 
Lizzy: Ek is adrenilien junkie , lief vir vinnige motors en mal oor die buite lewe. n Bok vir sports en probeer altyd om mense te maak lag. Ek glo in wie ek is en lewe by die waardes waar mee ek groot gemaak is as n regte afrikaaner.
 
Algemeen
 
See of Bos?
 
Lizzy: Moet se altwee. Solank ek biute is is ek gelukkig.
 
Facebook Group/Profile?
 
Lizzy: Ek gaan binnekort n groep maak. Moet net uitvind hoe om dit te doen.
 
Bierpens, Die Gentleman wat hy is het toe dadelik aan die werk gespring en vir die mooie dame ‘n Face Book Fan Club ge-create …
 
Afkeure?
 
Lizzy: Mense wat nie maniere het nie en die kinders nou se dae wat nie respek het vir die ouer geslag.
 
Enige troetel naam(nick name) wat jy genoem word?
 
LizzyAntwoord: Lizzy
 
Ek stuur laater vanmiddag vir jou die foto™s.

Groete Lizzy

 
Mense Julle kan Elizabeth van der Merwe se FHM Proefiel gaan lees en ook vir haar stem SMS MODEL 46 to 34973

Liz is ‘n deeltydse model en mense wat mode perades of ‘n foto model soek kan gerus met haar in verbinding tree.

Dit is duidelik dat Lizzy ‘n spontane persoon is en sag op die oog is. Ek glo sy sal ‘n aanwins wees vir enige produk wat sy kies om haar naam by te sit en wens haar alle sterkte toe met die Reuse Kompetiesie wat sy aangepak het …

 
Baie dankie vir jou vriendelikke same werking en ek sal die hele posting eers vir jou deur gee voordat ek dit plaas … Verander gerus jou noem naam en as jy ‘n video clip het wat jy wil wys gee my die youtube link of laat weet my as ek jou kan help om dit op te laai op my Tube Channel… Ek sou graag die onderhoude op Video wou doen maar PE is bietjie wyd vir my …

You Go Girl!!

Nova Plus IPL

-
 


 

15-10-42227

15-10-42266

[Die Plaas] [About] [Kontak] [Web Joernale] [Artikels] [Gebeure] [Plekke] [Bemarking] [Kultuur] [Onderhoude] [Mense] [FAQ] [Rels] [Gaste Boek] [Kletskas]
Gravatar

 

Afrikaans

 

Gedigte

 

Stories

 

Paul Jr Designs