|
‘n Nasie en Volk wat ook deur die eeue met minag gemaar, verkoop en beroof is deur verskillende volkere van die wêreld. Eers was dit die Egiptenare wat die oud Ingunie stamme in sentraal Afrika gevange geneem het en in kettings beslaan het en daarna self as slawe gebruik of verkoop het. Dit was miskien aan die orde van die dag, maar die wreedheid wat daarmee gepaard gegaan het, het ‘n bloedorstige woede in die oer stamme se DNA ingeweef wat nog eeue gaan vat om uit te woed.
Vandag word ‘n magtige Ubuntu geloof geplunder deur geld gierigheid en neit. Is dit die afbreek van ‘n geloof wat deur die laaste 200jaar gepoog is om te vervang met ‘n Christelikke geloof wat maak dat die eens trotse mense swoeg onder die versoeking wat die euwel van kapitalisme bring. Eeue al word bewys deur arostrakrasie dat “total power corrupts totally” en so ook die mag van kapitalisme.
Het die Ubuntu die Zulu gevaal of is dit Kapitalisme wat Ubuntu vaal. Induvidialisme is die restante van ‘n idiologie waar die sterkste sal oorheers en die gematigde en vreedeliewende onderworpe word aan ‘n kapitalistiese slawerny en die alternatief is ongekende honger en armoede.
|